Liefste Marietjie, Ardelle en Die Akker span.
Ek wil net vir julle vreeslik baie dankie sê vir n magical dag die 6e Mei. Baie dankie vir al julle harde werk en dat julle ons dag vir ons so spesiaal gemaak het. We were blown away. Die onthaal saal het stunning gelyk meer as wat ek verwag het. Ek was stom geslaan toe ek vir die eerste keer in die saal in stap. Baie baie dankie dat julle ons drome vir n sprokies troue realiteit gemaak het.
Julle dedication en passie vir julle werk word gesien in elke detail.