Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

PROE AAND

15th Jun 2016 @ 6:00 pm - 10:00 pm SAST

Die Akker hou elke jaar 2-3 proe -aande, wat soos ‘n mini bruidskou is.  Daar is ‘n koste aan die proe-aand verbonde, wat aan bruide op die uitnodiging deurgegee word.

Die proe-aand is die ideale geleentheid vir ons bruidspare om die heerlike kos van die venue te proe en om verskaffers van verskillende dienste te ontmoet bv fotograwe, rok ontwerpers, trou uitnodigings, grimmering, photobooth, blomme, dekor, trou koeke ensovoorts.

Ons sit ‘n geselekteerde spyskaart voor vir bruidspare om ons verskillende disse te proe.

Ons nooi ook ons verskaffers om elkeen hulle produkte en dienste te kom aanbied vir die bruidspare.

Die Proe-Aand is die ideale geleentheid vir die bruidspaar om ‘n gas te wees by die venue, en die atmosfeer van die venue te geniet en te beleef!

 

Bruidspare wat by die Akker geboek is, kry ‘n uitnodiging na die proe aand.  Dit word in Februarie, Junie en September gehou.

 

Kyk uit vir jou uitnodiging!!

 

Details

Date:
15th Jun 2016
Time:
6:00 pm - 10:00 pm SAST

Venue

Die Akker
138, Mooiplaats, Donkerhoek, 0028, South Africa
Pretoria, Gauteng 0001 South Africa
+ Google Map
Phone:
+27 (0) 12 817 2177
Website:
www.die-akker.co.za/