Die Akker Gastehuis

Hi Ardelle Wil net vir julle laat weet dat die naweek se troue fantasties was. Van ons daar aangekom het tot ons klaar ontbyt genuttig het was alles 100% Daai Fillet was van die beste wat ek nog ooit geƫet het. Sal julle plek aanbeveel by my vriende se kinders wat nog moet trou. Hou [...]